Onnosel 

  Toeriste red duikertie van vleispot – Hoedspruit. Die Burger, 9 Februarie 2016.

Toeriste het ’n baba-duiker langs die pad vir R100 gekoop om te keer dat hij geslag word. Hulle het die bokkie verlede naweek na die Moholoholo-rehabitatiecntrum naby Hoedsruit in Limpopo gebring.
Hulle het hom by ’n man langs die pad gekoopt wat die diertje vermoedelik vir vleis wou verkoop, het Brian Jones die stigter van die centrum gesê. Hy was sowat vyf dae oud en het minder dan as ’n kilogram geweeg.
“Dit moes baie stresvol geweest het om deur hier die onnosele persoon van sy ma af weggeneem te word so kort na sy geboorte. Dit is ’n wonder dat hy nog leef.”

Die duikertjie het wel goed aangepas en drinkt reeds melk uit ’n bottel.

Over Wllm Kalb

schrijver, lezer, docent - focus: taal, geschiedenis, fotografie, Duits(land), muziek en films uit de jaren '20 - '50
Dit bericht werd geplaatst in Feiten en meningen. Bookmark de permalink .

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit / Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit / Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit / Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit / Bijwerken )

Verbinden met %s